KOM ONTSPAN

&

VANG VIS..

Foto Album

Veilige akkomodasie: Matlala Aloe Park - Arabie Dam
 
  • Slaap 8
  • Volledige kombuis
  • Sitkamer
  • Eetkamer
  • Stoep
  • Braai Area
  • Lugversorging
  • DSTV al die kanale
  • Veiligheidsmure & omheining
  • Gas & Elektrisiteit
  • Warm water
Geriewe in die oord:
  • 2 swembaddens
  • *Binnekort voltooi* Kroeg
  • Verskeidenheid vis te vang: Bass, Kurpers, Babers, Karp
 

*Bring eie drinkwater, beddegoed & handdoeke